Eye opener. So mooi geskryf. Hierdie praat met my siel

Confessions of a Worship Freak

‘n Skryfkompetisie kom op, die titel:  Wie is ek? Ek besluit net daar, vir jou gaan ek skryf, ek weet mos wie ek is.  Ek maak myself reg vir ‘n skryfstuk vol selfvertroue, moed en inspirasie.

Wie is ek… mmmm…. en daar besef ek , ek is nou nie meer so seker nie, want hier in my oor fluister iemand vir my; ” jy is nie goed genoeg nie, kyk hoe lyk jy, hulle is beter af sonder jou…”. Satan kom teister my gereel met hierdie gedagtes en as ‘n eks-depressie lyer, is dit maar bra moeilik om elke dag hiermee te cope.

Einde Januarie se kant moet ek Pretoria toe ry om my spesialis te sien, die aand vooraf kom die gedagtes weer….” as ‘n trok jou more doodry, gaan hulle beter af wees…” Ek besluit toe net hier en nie meer verder nie, deur die outoriteit wat Jesus…

View original post 457 more words