Gay wees is sonde. En om te sê dis ok, is net so goed soos saam stem met moord. “Want Gay mense kan nie alleen wees virewig nie, dis mos nie n gelukkige lewe nie?” Is netso goed soos n vrou wat haar verkragter dood maak. Want hoe moet sy n gelukkige lewe hê as die ding nog op die aardbol rond loop? En terwyl ons nou so wil redeneer, dan mag ek mos begin steel? Want om elke maand so te sukkel en arm wees, is nou regtig nie n gelukkige stresvrye lewe nie.

My oom is gay. Maar soos hy dit stel: not practicing gay. Want eerder nou sonder n lover, as om met daai swaar gewete te moet loop, dat hy volhard in die sonde, en aspris elke dag iets doen wat hy weet God nie wil hê nie.

En om die feite, wat swart op wit in die Bybel staan te sê, is nie oordeel nie. En ek dink virseker nie ek is beter af oor ek nie gay of n moordenaar of n dief is nie. Ek WEET ek doen daagliks goed wat terrible in God se oë is. En geen sonde is kleiner of groter as n ander nie. Ek dink net om polities korrek te probeer wees en als te sugar coat en dan nog jou bek te hou, want netnou offend jy iemand se feelings is dalk een van die oorsake dat ons mense is soos hulle is, en ons gestraf word sonder reën en so aan. Dalk as ons begin eerlik wees met ons geliefdes sal dinge beter gaan. Ek sê nie loop en trap almal uit wat verby jou in die straat loop nie. Maar as jy weet jou vriendin of vriend neuk rond, sê vir hulle dis terrible! Of as jou pel te veel suip en sy vrou slaan, sê vir hom dis onaanvaarbaar en hy moet rigting kry. Nie in die publiek nie, maar gaan kuier vir hom/haar en sê uit n plek van liefde dat hulle aan jaag en vra dat hulle dieselfde vir jou doen. Want pelle of familie gaan ons bly. Ons is nie in mekaar se lewens sommer vir die fun en games nie, ons moet mekaar ondersteun en reg help ook. Dieselfde met hierdie mixed race huwelike deesdae. Wie wil jy impress? Jou God, of jou regering? Daar is net ja of née.  Swart of wit. Geen grys. En as jy nie die wit of swart sien nie, en die situasie lyk vir jou grys, is dit tyd om raad te vra. By mense wat genoeg omgee om eerlik te wees. Ek hoop regtig ons mensdom begin bietjie n ruggraat groei, en minder slawe wees vir tydskrifte en koerante.

Dieselfde met laster. Hoekom is ons so bang om te sê ” hey dude, moenie so vieslik praat nie. Gebruik jou eie naam asb.” Of bid vir jou kos in n restaurant.  Ruggraat mense. Groei een! Ek moet ook…….

Mooi aand verder

Xxxxxx